Woud
Dalene Matthee se boek Kringe in ‘n bos is een van die beste Afrikaanse stories oor die bos en die houtkappers wat daarin geleef het. Die boek handel oor Saul Barnard die houtkapper wat vervreemd geraak het met sy familie. Hy wil ook die vernietiging van die bos deur die houtkappers probeeer stop sit. Deur die boek word daar geraak aan verskillende diere spesies soos Oupoot die olifantbul en die klein bloubokkie. Saul begin ook voel dat dit is nie reg om bome soos die geelhout en ander skaars tiepes af te kap nie en dit is waar hy begin het om die bos te will beskerm.
Voëls
Spookvoël, Malaconotus blanchoti
Groote: 25-27 cm
Kom algemeen voor. Word geidentifiseer deur sy groote. Het 'n swaar snawel. Witvlek voor 'n geel oog. Onvolwasenes het 'n horingkleur snawel. Kom alleen of in pare voor teen die kus en laeligende woud. Lê 2-4 eiers van Julie tot Februarie. Eet als wat dit kan doodmaak, vanaf insekte to ander kuikens en slange van 'n meter lank. Het 'n uitgerekte hooop roep.

Knysnaloerie, Tauraco corythaix
Groote: 47 cm
Kom algemeen in sy streek voor. Word herken deur sy mat-groen vere en kuif-kop wat wit is op die punte. Die vlerke en stert vere is groenblou. Die oë het 'n rooi kring om en die snawel is selfde kleur. Al twee geslagte lyk dieselfde. Onvolwasenes is vaal. Gewoonlik saam in familie groepe. Maak 'n hurr hurr geluid as dit mense gewaar.

Kuifkoptarentaal, Guttera pucherani
Groote: 50 cm
Word gehoor vroegoggend en deur die dag tot die sonsak. Het oopvel by die boonste gedeelte van nek en in die gesig wat blou kleur is. Die vere op die bors is swart en die res is swart met wit spikkels. Kom algemeen voor in sy gebied. Eet sade, vrugte en insekte. Lê 3-12 eiers van Oktober to Februarie. Die wyfie broei die eiers uit.

Reptiele
Groen mamba, Dendroaspis angusticeps
Lengte: 1.8-2.5m
Kom voor in die boomtoppe. Eet voëls in die oggend. Lemetjie groen kleur. Die oë is geelbruin met donker pupile. Groot kop in doodskis vorm. Is baie aktief, meeste van die tyd in boomtoppe. Kort nie-beweegende giftande wat voor sit. Gif is neurotoksies. Eet meestal voëls, eiers en klein diere. Is skaam en sal vlug om konvrontasie te vermy. Pik is lewens gevaarlik, mediese hulp moet dadelik gekry word. Paar in die bome en 6-17 eiers word inhol boomstomp gelê vanaf November tot Maart.

Gaboenadder, Bitis gabonica.
Lengte: 990mm-2m.
Is Afrika se grootse adder. Jag saans. Het 'n besonderse swart en wit patroon met verskillende skakerings van bruin, olyfgroen en pers. Het driehoekige plat kop. Swart tong met rooi pint. Gebruik min energie in sy leefwyse. Wag prooi in. Het groot beweegbare giftande. Gif is cytotoksiene. Prooi sluit klein diere in selfs duikers. Pik is lewensgevaarlik, moet dadelik behandeling kry. Paar vanaf Mei tot September. Kry 12-30 kleintjies vanaf Januarie tot Maart.

Boom padda, Leptopelis natalensis.
Lengte: 4-5cm
Is aktief vroeg in die nag. Kom voor in baie kleure, liggroen tot room en bruin vlekke op die rug en die onderkant is ligter. Die bene is soms geel. Kom gewoonlik voor in bome en riete. Het 'n wye kop en medium grote lyf. Die oë pop uit. Daar is efense web tussen die tone en op die vingerpunte is daar ronde skywe. Mannetjies is kleiner as wyfies nè baklei soms. Eiers word in vlak water gelê en broei uit na 2 weke.

Soogdiere
Groen-aap, Cercopithecus pygerythrus.
Lengte: 100-130cm, stert 60-75cm
Gewig: 5.5 kg.
Tiepiese aap voorkoms met lang stert. Die voete en hande is donkerder as die res. Gesigte is swart en lyf is bont-grys. Bly in trope van 20 en meer. Die groote van die groep is a.g.v. die beskikbare voedsel en water. Is aktief in die dag en slaap in die nag in boem. Eet vrugte, sade, blome, gom, blare en insekte. Gee geboorte enige tyd van die jaar. Is swanger vir 210 dae aan een kleintjie.

Bloubokkie, Cephalophus monticala
Lengte: 62-84cm
Hoogte:35cm
Gewig: 3-6kg
Kleinste bokkie in die woud. Algemene kleur is liggrys tot donkerbruin. Het 'n donker lyn wat vanaf die neusgate loop tot bo die kop.Deel van die duiker familie. Is die volopste van al die duikers tenspyte van jag. Is wied versprei in woud agtige dele. Die horings van altwe geslagte is kort, gering en swart en buig namekaar. Eet blare, bessies en jong lote. Drink gereeld. Vanaf September tot Oktober word een kleintjie gebore. Kan lewe tot 7 jaar.

Bosvark, Potamochoerus larvatus
Lengte:1.3-1.7m; stert: 38cm
Hoogte: 55-88cm
Het 'n vark voorkoms wat baie hare het. Klossies hare op die ore en 'n verlengde baard. Kom uit in vroeg saans. Die hare is rooibruin maar kan ook swart wees. Die beer is gewoonlik donkerder met 'n wit streep oor die rug. Stewig gebou en na aan die grond. Die ore is groot en gepunt met 'n lang snoet. Is skaam diere. Die kop hang laag. Is omnivore, eet wortels en bolle. Kom in groepe van tot 16 voor. Het uitstekende ruikvermoë en kan goed hoor. Sog gee geboorte aan 3-7 klein varkies vanaf November tot Februarie.

Ongewerweldes
Goue band woud skoenlapper, Euphaedra neophron.
Vlerkspan:58-70mm
Kom voor in die skaduwee. Twee-derdes van die voorste vlerke is swart met 'n oranje band met die punte wat geel of oranje is. Die binnekant van die vlerke het metaalbou-groen kleur en die res van die liggaam is donkerder blou. Beweeg in die onderste gedeelte van die woud. Die papies is in die winter maande. Word aangetrek deur vrot vrugte.

Stof mot, Pingasa abyssiniaria.
Vlerkspan: 40mm
Vlieg in die nag. Goed gekamoefleer. Die kleur help met saamsmelt met die bas waarop hulle sit, kleur is van vaalgrys tot groen. Het swart spatsels op die vlerke met 'n dun strepie op die vlerke en dubbel op die voorstes. Het 'n herkenbare postuur as dit sit. Vlieg swak. Larwe is 'n dik loper wat vaal groen is en 'n geel laterale lyn het.

Blaar krompokkel, Eurycorypha spp
Lengte: 22m
Lyk soos 'n breë blaar. Is groen met geel merke. Boggelrug voorkoms. Ovaal oë met geel strepe daardeur. Lang dun antenna. Wieg kant na kant omwind na te boots. Word gevind op takke en tussen blare rondom bome. Eet blare en klein insekte. Lê eiers in blare en broei uit na 3 maande. Lewe 3-7 maande.

Kruie/Gras
Bloedblom, Scadoxus multiflorus
Die groot blare help om sonstrale op te neem. Groei in die skadu. Verlengde blaar basis. Die blaar het 'n prominente middel rib en is groot en dun. Simmetries om die blom steel gerangskik. Die blom kop kan tot 25cm groot wees en bestaan uit klomp klein blomme, tot 200. Staan tot 110cm hoog. Blomme is 'n mengsel van pink, oranje en rooi. Blomtyd is vanaf Februarie to Mei. Die vrugbeginsel vorm 'n groen bessie wat rooi raak as dit ryp is vanaf Julie tot Desember.

Boslelie, Clivia miniata
Kom in die skadu voor langs die kus woude. Het 'n vlesige ondergrond struktuur. Die blare is donker groen, glad wasagtig. Die blom is trompetagtige vorm met 'n diameter van 50-60mm. Groei in bossies. Oranjekleur met geel binnekant. Blomtyd is van Augustus tot Oktober. Die vrugte is ovaal en raak rooi as dit ryp raak. Blom steel raak tot 60 cm.

Bobbejaankos, Stangeria eriopus
Kom voor in die skadu en sonlig. Groei baie stadig. Wortels is groot. Lyk baie soos 'n broodboom. Blare is opgerol as dit jonk is. Word een op 'n slag voortgebring. Een keël word per jaar gevorm by elke groeipunt, kan enige tyd van die jaar voorkom. Die stam kan vertak en tot 10 koppe vorm. Manlike en vroulike plante. Kan nie verbaster met broodboom nie.

Bome
Blinkblaar-wag-'n– bietjie, Ziziphus mucronata
Hoogte; 3-12m
Enkel stam. Baie blink asimmetriese blare met 3 are wat loop vanaf die basis. Is fyn getand rondom die punt van die blaar. Donker groen. Skurwe donker grys bas. Ligte bruin dorings wat in pare sit aan die onderkant van die blare, een reguit ander 'n hak. Blomme isgeel en klein en is in klusters gerangskik vanaf November tot Februarie. Ronde rooi vrugte met deursnee van 1.5cm is vir lang tye aan die boom. Het swart sade.

Rooiessenhout, Trichilia emetica.
Hoogte: 5-20m
Het enkel stap maar kan laag vertak. 4-5 pare blare oorkant mekaar. Donker groen en blink aand die dorsale kant. Growwe dinker grys bruin bas. Blomblare is room groen en het sterk reuk, is saam aan 'n bloeiwyse. Blom van Augustus tot Oktober. Vrugte is rond, 2-3cm deursnee en room bruin kleur. Bars oop as dit ryp is en rooi en bruin binnekant is sigbaar.

Kraanvoëlblom, Strelitzia Nicolai
Hoogte: 2-13m
Is enkel of multi stam. Groot en dik blaar lote hou die blare uitgestrek bo die stam. Blare is baie groot en skeur gewoonlik. Het 'n glade stam met tekens van vorige blare. Blom is oranje, pers en wit, lyk soos die kop van 'n kraanvoël. Blom deur die jaar met 'n hoogtepunt in November tot Februarie. Die vrug is houtagtige kapsule wat 5-7cm lank is.