GRASLAND
Die grasland is die tweede grootste bioom van die Suid-Afrikaanse biome. Dit dek ongeveerd 28.4% van die land. Dit is somerreënvalgebied wat vanaf die kus tot hoër as 2000m strek. Brande is deurlopend in die jaar en dit verlaag die voorkoms van houtagtige plante. Die dominerende plante is grasse, geofiete en blomplante.
Die Zulus is n volk stam wat se tuiste in die grasland het. Een van die bekenste konings van hulle was koning Shaka. Hy het geleef vanaf 1787 tot 1828. Hy word tot vandag nogsteed onthou. Geduurend sy heerskapy het hy meer as n honderd hoofmangebiede een gemaak en die Zulu koningkryk vergroot.
Die Zulu mense leef na aan die natuur veral as dit kom by genesing van allerhande siektes. Die tradisionel Zulu medeseine het min verander oor die jare. Die kruiedokter is een van die traditionele dokters wat gebruik maak van kruie, bossies en diere. In vandag se tyd het baie kruiedokters winkels in die dorpsgebied waar hulle spreekkamers het en die medeseine verkoop.

Bome
Papierbasdoring, Acacia sieberiana.
Groote: 3-25 m
Het ’n sambreel vorm of ’n plat kroon. Enkel stam. Die bas is geelerig of grys-bruin en peel af in lae – oorsprong van die naam. Die blare is vas aan ’n middel skag in pare van 8-28 en is oortrek met hare. Die dorings is wit en tot 9 cm lank. Blomtyd is van September to November. Die blomme is bolvormig met 'n roomwit kleur. Die peul is houdagtig en raak grys hoe ouer dit word. Dit is reguit of effens gebuig. Die sade is in die lengte van die peul af.

Breëblaarkoraalboom, Erythrina latissima
Groote: 5-8m
Dit is 'n bladwisselende boom. Die kroon raak rond. Die blare is groot. Op die jong blare is daar wolerigheid wat later met ouderdom verdwyn. Die blome is oranje tot rooi en is op 'n blomas of word gedra op terminale nodes. Die saad is oranje tot rooi met 'n swart kolletjie. Die saad is die bekendste gedeelte van die boom.

Ouhout, Leucosidea sericea
Enkel of meervoudige stam. Kom onnet voor a.g.v. vertaking wat laag begin. Is immergroen en blom van Augustus tot desember. Die blaar rant is getand. Dit is in pare van 2-4 met een op die punt van die terminaal en is 3cm lank. Die bokant kant van die blaar is donker groen en die onderkant het grys to silwer hare. Die blomme is aan die einde van nuwe lote en is groen en stervormig. Die vrugte vorm in klein trosse aan die onderkant van die blome en het 'n neut voorkoms. Die sade is binne-in die vrugte. Die bas is skurf met 'n rooibruin voorkoms en skilfer af. Dit skep 'n verweerde voorkoms.

Kruie/Gras
Rooigras, Themeda triandra
Kom voor in onversteurde grasvelde met gemideld tot hoë reënval. Het 'n voorkeur vir kleigrond. Blompakie is 5-7mm lank. Blare is 150-300mm lank met 'n midelrib. Blomtyd is vanaf Oktober to Julie. Vermeerder in areas wat baie brand en kan dan die domineerende veld tiepe word. Dit gee die veld 'n rooi skynsel. Die teenwoordigheid van hierdie gras wys dat die veld in 'n goeie kondisie is.

Kroonalwyn, Aloe polyphylla
Die bekenste eienskap van die aalwyn is die blare wat in 'n spiraal gerangskik is. Daar is 5 vlake van blare en elk het 15-30 blare. Die blare is wyd en het 'n grys-groen kleur. Die punte van die blare is skerp en raak donkerbriun. Die blome is rooi tot salempink kleur. Die blomtyd is vroeherfs en lente. Dit is 'n baie skaars aalwyn en kom hoog in die berge voor.

Botterblom, Griekwateebossie, Gerbera aurantiaca.
Blomtyd is vanaf September tot November. Kom in massas voor in die grasland vlaktes. Word ook in kliperige areas gevind. Die wortels is dik. Blare is leeragtig en kom vanonder op. Blare is fluweel agtig bo-op en glad of wolerig onder. Die blom is oranje tot rooi en die blare is klein en in 'n roset gerangskik. Blom word gedra op 'n 30cm steel. Is deel van die madeliefie familie. Word erg bedruig deur habitat fragmenteering.

Soogdiere
Steenbok, Raphicerus campestris.
Lengte: 75-90 cm
Hoogte: 50cm
Gewig: 11kg
Is goudbruin inkleur, onderkant en bene se binnekant is wit en 'n wit vlek op keel en bo oë. Kort stert. Net ram het horings. Is kort en skerp met glade oppervlak en reguit. Kom allen voor of in ram en ooi pare. Kom in oop graslande voor. Is gemengde eeters, saade vrugte, grase en blare. Lam word gedra vir 170 dae. Lamtyd is reg deur die jaar met 'n koneksie met die reënseisoen. Word weggesteek vir die eerste paar weke na geboorte.

Luiperd, Panthera pardus
Lengte: 1.6 – 2.1 m stert 68 – 110 cm
Hoogte: 70-80 cm
Gewig: manetjies 20-90 kg; wyfies 17-60 kg
Elegant en sterk geboude liggaam. Die pels varieer van wit tot bruin-oranje met swart kolle op. Die swartkolle is in die vorm van gebreukte rosete op die lyf en kolle op die bene, sye, agterkwart en kop. Stert is helfte van liggaam lengte met kolle en wit punt. Kom alleen voor behalwe in paartyd. Grootliks aktief in die nag. Eet 'n weie verskeidenheid diere, insekte, reptiele, vis, en voëls, maar grootliks medium groote bokke. Kry 2 tot 3 klientjies na 100 dae drae periode. Het geen vaste paarseisoen nie.

Jagluiperd, Acinonyx jubatus
Lengte: 1.8 -2.2 m, stert 60 – 80 cm
Hoogte: 80 cm
Gewig: 30-72 kg.
Skraal liggaam met dun lang bene. Kan tot 112 km/h hardloop. Klein kop met 'n kort neus en 'n swart traanlyn uit die ooghoek tot by die mond. Pels is wit tot reebruin met swart kolle wat min of meer dieselfde groote is. Oor punte is wit en stert het kolle en swart strepe met 'n wit punt. Is gewoonlik alleenlopers, vorm soms 'n koalisie met ander manetjies of wyfie en welpies. Wyfies is territoriaal, mannetjies is nie regtig nie. Vang prooi tot 60 kg. Het 'n werpsel van 1-5 welpies na 92 dae. Word vir ses weke weggesteek.

Voëls
Bloukraanvoël, Anthropoides paradiseus.
Hoogte: 100-120 cm
Nationale voël van Suid-Afrika
Paar en broei in die vleilande van Mpumalanga area en omringende provinsies in die somer, kuikens word daar grootgemaak. Kom voor in groot swerms wat in Februarie tot Oktober na die suide van die land beweeg. Die kop is wit en die vere op die lyf is vaalgrys-blou en die stert raak donker na die punt. Lyk baie elegant. Kom voor in groot swerms op bewerkte lande en grasland geduurend die nie-broeiseisoen. Maak nes in vlei area. Vang klein amfibieëen reptiele en eet pitte. Lê 1-2 eiers van November tot Januarie op opgehoopte vegatasie in die vlei gebied. Word uitgebroei deur altwe geslagte.

Baardaasvoël, Gypaetus barbatus
Hoogte: 110 cm
Is nie algemeen nie, het 'n beprekte area waarin dit voorkom. Verskil van ander aasvoëls met losgeveerde kop en bene. Baard is sigbaar by jonges en volwases. Die stert is 'n diagnostiese wig vorm geduurend vlug.

Vlei-uil, Asio capensis
Hoogte: 36cm
Hulle is algemeen to seldsaam. Donkerbruin met klein oor klossies. Invlug het hulle rooibruin vlerke. Kom voor in lang grasvelde en vleilande, alleen of in pare. Aktief vroeg in die oggend en laat in die midag. Vlieg laag of sit op pale.

Reptiele
Natal Skarnierskilpad, Kinixys natalensis
Lengte: dop 155-210 MM
Is gelys as naby bedreig. Is medium grote en verlengde dop. Daar is 'n skarnier ontwikkeld tussen die 7de en 8ste agterste dop plaat. By jongelinge is dit swak ontwikeld of afwesig. Die wyfie is grooter. Hulle het prominente trikuspidale bek. Daar word 2-10 eiers gelê met harde dop. Die broei periode is ongeveerd 10 maande.

Natalse Middelveld dwerg verkleurmannetjie, Bradypodion thamnobates
Lengte: 45-100 MM sonder die stert.
Is naby bedreig status. Lyk soos die tiepies verkleurmanetjie. Het grypbare stert. Oë is gespits en kan afsonderlik beweeg. Ster is langer of net so lank soos die lyf. Het 'n driehoekige ‘ casque’ by die agterkop. Geduurende die broei seisoen raak die mannetjies kleurvol en vertoon kopskud beweegings. Daar word 5-20 kleintjies lewend gebore 2-3 keer 'n jaar.

Lang se Gordelakkedis, Pseudocordylus langi
Lengte: 76-150 MM
Is naby bedreig. Het 'n groot driehoekige kop met ronde kake. Die skubbe op die liggaam is nie stekelrig nie. Skubbe op die nek en rug is meer ronderig. Goed ontwikelde oë met ooglede wat kan beweeg. Het 'n gebuigde klou wat gebruik word vir klim. Stert is langer as die ligaam, groei stadig terug en val nie maklik af nie. Is leikleurig to geelbruin. Die mannetjies se sye word helderkleurig in die broeiseisoen. Het tot 7 jongelinge met lewendige geboorte 2-3 keer 'n jaar.

Ongewerweldes
Gras stokinsek, Maransis rufolineatus.
Lengte: 61 MM
Kom voor in die lente en somer wanneer daar meer grasse is en dit groen is. Gewoonlik 'n vaalbruin kleur met lang donkerbruin strepe, het baie verskillende patrone. Die bene is groen en bruin by die punte. Lyk baie soos gras stokies en is daarom baie moeilik om raak te sien. Het geen vlerke. Baie maer uitgerekte liggaam. Die liggaam oppervlak kan ronderig wees. Eet gras.

Mooirivier Opaal skoenlapper, Chrysoritis lycegenes
vlerkspan: manlik 21-24mm, vroulik 23-26mm
die vlerke is oranje-agtig met 'n paar swart spikels op die voorste vlerke en niks op die agterstes nie. Al twee geslagte lyk selfde, vroulikes is vaaler oranje en die voorste vlerke is meer rond. Manetjies kom gewoonlik voorop laer plante en jaag ander skoenlapers weg.

Groen melkbos sprinkaan, Phymateus viridipes.
Lengte: 70mm
Kom voor inlaat somer in swerms. Liggaam en voorste vlerke is groen of geel, agtervlerke rooi en blou. Nimfs is helder geel met swart spikels. Het 'n growe oppervlak met 'n geligte rif op die agterkant van die borskas, kan rooi pinte hê. Bene is rooi met persagtige basis. Sterk geboude spesie. As hulle bedreig word maak hulle geraas met die vlerke en 'n stink skuim kom uit by die bors ledemate. Migreer in groot swerms vêr afstande. Kan hoog vlieg. Voed meestal bosse en kruie.