Sukkulente-Karoo
Die Knersvlakte is ’n streek wat geleë is tussen Vanrhynsdorp en Nuwerus in die Noord-Kaap. Dit is ’n droë area wat bedek is met klomp kwarts klippies wat op die oppervlak lê. Dit is dan ook juis hierdie klippies wat deel uitgemaak het vir die benaming. Toe die mense nog met ossewa en perdekar gery het, het die wiele kners geluide gemaak soos dit oor die kwarts beweeg het. Omdat die klippies so wit is en verspreid is oor die landskap, weerkaats dit baie van die sonstrale en raak daarom nie so warm in die somer nie. Dit is ook ’n rede hoekom seker plante net daar voorkom.
Struike/bome
Heuning gauri, Euclea tomentosa
Groote klas: struik of klein boom.
Geslagte is op verskillende plante. Takke is gryserig met hare. Blare is leeragtig en styf en vaal groen bo-op en onder is dit met fyn wit hare bedek. Die vrugte is bessie wat rooi tot pers swart raak as dit ryp is.

Kokerboom, Aloe dichotoma
Groote klas: klein boom
Die stam is redelik dik met 'n digte kroon wat rond is. Blare is 'n bloue groen kleur of geel groen met klein geelbruin tande op die rant van die blaar. Die blomme word bo die blare gedra en is skerp geel. Die vrug is in 'n kapsule.

Halfmens, Pachypodium namaquanum
Groote: tot 5m hoog.
Het 'n stekelrige sukkulente stam wat regop staan. Is nie regtig vertak nie, kort vertakkings aan die bo-kant. Stam is gewoonlik gebuig na die noorde waar die blare sit. Dit gee die meeste son vir die blare.

Soogdiere
Gemsbok, Oryx gazella gazella
Lengte: 1.98-2.16 m ; stert: 46cm
Hoogte:1.2m
Gewig:210-240 kg.
Is 'n relatiewe groot bok met 'n kort dik nek. Die algemene kleur is grys-ligbruin met swart en wit merke op die gesig. Breë swart strepe skei die boonste en onderste helfte van die liggaam en bene. Al twee geslagte het die reguit horings met ringe om. Die koei dra 264 dae aan die kalf.

Springbok, Antidorcas marsupialis
Lengte: 1.12-1.27m; stert: 25cm
Hoogte:75cm
Gewig:26-41kg
Die groter kleur is ligbruin met 'n donkerbruin streep wat die bokant van die wit onderkant skei. Die kop is wit met 'n dun bruin strepie wat vanaf die oë na die onderste lip hoek beweeg. Die agterkant is effens hoër as die voorkant. Al twee geslagte het horing, ooi se horings is bietjie maerder. Die horings is swart. As hulle pronk is, kan daar 'n strook wit hare op die rug gesien word. Die ooi dra 168 dae aan die lam.

Klipdassie, Procavia capensis complex
Lengte: 40-60cm
Hoogte: 15-30cm
Is redelike klein diertjies sonder 'n stert. Het kort hare. Pels kleur is lig tot donkerbruin met variasies in die populasies. Is aktief in die dag en vorm groepe van 4-8. Elke groep het 'n dominante mannetjie en wyfie. Die wyfie dra 210 dae aand die kleintjies.

Voëls
Karoolewerik, Certhilauda albescens.
Groote: 17cm
Is redelik algemeen. Kleinste van die rooi rug lewerik groep. Het 'n dun snawel. Het bors vlekke wat tot op die maag gaan en sye. Kleur verskil vanaf vaal grysbruin tot donker bruin of rooi. By alle kleure is die bokant gevlek.

Ludwigse pou, Neotis ludwigii
Hoogte: 75-90cm
Kom endemies voor. Het 'n bruin bo-gedeelte en wit onderkant. Gedurende paartyd skud die mannetjies sy vere los en pof sy nek uit om die wit onder vere te wys terwyl hy elke 10 sekondes roep. Kom in groepe voor of alleen.

Kelkiewyn, Pterocles namaqua.
Hoogte: 28cm
Kom endemies voor in die streek. Word onderskei van ander sandpatryse deur sy lang stert. Kom in pare en swerms voor.

Reptiele
Namakwadwergadder, Bitis schneideri
Lengte 200-300mm
Is die kleinste adder ter wêreld. Het klein oë wat lateraal op die kop sit. Elke oog het 'n klein rand daarbo. Het groot beweegbare giftande. Is voor in die mond. Is grys tot bruingrys met 3 verskillende donker bruin tot swart merke op die rug. Die stert is ook swart. Het tussen 3-7 jongelinge wat 110-130mm lank is.

Horingadder, Bitis caudalis
Lengte 250-400mm
Die kop is driehoekig en het kenmerkende horing bo elke oog. Het groot beweegbare giftande wat voor in die mond sit. Die kleur en patroon verskil van streek tot streek. In die algemeen is hulle grys tot donker olyfbruin. Tong is swart. Die ken en keel het donker kole en die res van die onderkant is wit tot geel. Die mans het langer sterte. Het gewoonlik 3-8 kleintjies in die somermaand

Blinkogie, Cordylus cataphractus
Lengte 60-145mm
Hulle verdediging is stekelagtige plaat skubbe. Die stert is dik by die basis en bietjie langer as die liggaam. Die kop word maklik onderskei van die liggaam. Dit is driehoekig met stekelrige skube bo-op. Hulle kleur is bruim tot rooibruin. Die stert is die stekelrigste gedeelte. Gee lewend geboorte aan 1-4 kleintjies.

Ongewerweldes
Groot Afrika Landslak, Achatina Achatina
Lengte: 7-25cm
Het 'n ligte bruin tot donker bruin dop met donkerder strepe. Die strepe vorm interessante patrone. Is die grootste slak in die wêreld en lewe tussen 6 en 10 jaar.

Rooiband blaas kewer,Actenodia curtula
Lengte: 11mm
Die kop is 'n metaal groen. Die liggaam is bedek met swart regopstaande hare. Die antenna en bene is ook swart. Die elytra is ook swart maar het 3 rooi kole op. Soms smelt dit saam en gee dan 'n streep voorkoms. Eet blomme.

Gevlekte skilpad kewer, conchyloctenia punctat
Lengte: 11m
Het 'n relatiewe plat lyf met 'n ovaal buitelyn. Die kop word weggesteek. Die elytra is pink-rooi met 'n paar swart vlekke. Die eiers word in papieragtige bruin sakkies gelê en vasgemaak aan die plant.

Kruie/Grasse
Duim-en-wysvinger, Dactylopsis digitat
Dit is omtrent 20cm hoog. Meerjarige sukkulente spesie. Die blare is ook silindries. Die eerste blaar is kort en stomp en die tweede een is langer. Die blomme is wit tot roomkleur, 10-20mm in deursneë . dit dra 5 gesegmenteerde vrugte en bly oop deur die nag en dag.

Bababoudjies, Argyroderma delaetii
Is dwerg sukkulente wat omtrent 5cm hoog groei. Kom alleen of in groepe voor. Die blare is gereduseer tot 'n enkele paar, glad en blink, ferm en baie sukkulent. Die blomme kom op tussen die blare. Die kleure is van pers, wit en geel. Is 30-40mm in deursneë. Die vrugte is in 14-18 segmente.

Klipblom, Oophytum nanum
Is 'n jaarlikse dwerg sukkulent wat opkom in bondels en is 5 cm hoog. Die blare is net 2 pare wat saam 'n bolvormige liggaam maak wat 10mm lank is. Daar steek blare by die mond van die blaar liggaam uit en is gewoonlik alleen. Blomme is pienk met 'n valer middel. 20-25mm in deursneë.