'n Bioom word gedefinieer as n groot geografiese area wat plante en diere huisves wat aangepas is vir ‘n sekere omgewing. Verder word die tiepe bioom ook bepaal deur die klimaat en geografiese ligging.
Suid-Afrika het 9 biome wat verspreid is oor die hele landskap. Hulle word geklassifiseer volgens die dominerende plante groei wat daar voorkom en dit maak elkeen verskillend. Dit is nie net plante groei wat n rol speel in die klassifiserings proses nie. Ander faktore soos vuur, winter reënval en somer reënval maak ook deel uit van die proses.

Die biostreke van Suid Afrika.
|
|
|