Savanna
Jock van die bosveld vertel die ware verhaal van Heer James Percy Fitzpatrick en sy hond wat ’n Staffordshire Bull Terrier is. Dit speel af in die 1800s toe James as ’n stoorman, joernalis, prospekteerder se assistent en ossewa vervoerder gewerk het in die bosveld. Die hoof karakter is nie James self nie, maar word vertel uit die oë van die hond. Saam het hulle baie avonture gehad wat later vir slaaptyd stories gesorg het vir sy drie kinders. Daar is ’n standbeeld in van Jock opgerig voor die stadsaal in Barberton.
Struik/boom
Witgat, Boscia albitrunca
Grote: klein
Het 'n meervoudige stam. Bas is glad, grys tot wit grys. Blomme is klein en geel-groen. Vrugte is klein en rond, 10mm, haarloos, gelerig. Die wortels is eetbaar, kan pap maak of gebruik om koffie te maak i.p.v. chicory. Die blare en wortels word vir mediese doeleindes gebruik.

Kameeldoring, Acacia erioloba
Grote: medium tot groot
Het 'n sambreel vorm kroon. Die dorings is groot en wit of rooi. Blare is haarloos. Peule is groot, grys en houtagtig. Blomme is helder geel. Die blare is haarloos en kom in groepe van 2-5 voor.Die peule, bas en wortels kan gebruik word vir medisyne.

Huilboom, Peltophorum africanum
Grote: klein tot medium
Het 'n digte kroon, blare is veeragtig met 4-9 pare. Dit is dig oortrek met hare onderaan en soms bo-op. Blomme is regop bloeiwyses en is geel en die blare is gekreukel. Die peule is plat en het fyn hartjies op.

Soogdiere
Kudu, Tragelaphus strepsiceros
Lengte: 2.3-2.9m
Hoogte:1.4-1.55m
Gewig:180-250kg
Is groot met lang maer bene en 'n maan op die skouers. Het 6-10 vertikale wit lyne op 'n grys bruin kant. Die bul het spiraal horings wat ouderdom aandui. Die ore is groot en rond en 'n wit streep onder die oë. Die stert is bosserig en donker bo en wit onder. 'n Bul het lang hare op die keel en laer neck. Die koeie dra die kalf vir 220 dae

Savanna Olifant, Loxodonta africana
Lengte: 7-9m
Hoogte:3.2-4m
Gewig:5000-6000kg
Het 'n lang slurp wat hoogs mobiel is maar tog ook sensitief. 2 ivoor tande wat uit die bokake kom. Ore is baie groot en koel daarmee af. Dit word ook gebruik om seine te stuur. Het 'n grysbruin vel wat amper haarloos is, behalwe by die stert punt. Het 'n wye habitat toleransie. Die koei dra die kalf vir 22 mande.

Afrika leeu, Panthera leo
Lengte: 2.5-3.3m
Hoogte: 1-1.2m
Gewig: 110-225kg
Is die grootste van die kat familie en kan nie verwar word met iets anders nie. Die hare is vaalbruin totrooi-grys inkleur. Die welpies het ligte merkies op die pels wat verdwyn as hulle grootword. Net volwasse mannetjies het maanhare. Is baie sosiale katte. Leef in 'n trop van 3-30. Hang af hoeveel prooi beskikbaar is. Die trop bestaan gewoonlik uit 'n koalisie van 2-3 mannetjies en wyfies wat familie is met welpies.

Voëls
Boskorhaan, Eupodotis ruficrista
Hoogte: 53cm
Algemeen in die endemiese streek. Verskil van ander deur die room kleurige v merke op die bolyf en korter bene en nek. Wyfie het 'n bree wit rand rondom haar laer bors gedeelte. Die mannetjie het soms 'n rooi kroon.

Gevlekte ooruil, Bubo africanus
Hoogte: 78-83cm
Algemeen in die hele Suid-Afrika. Is relatief groot, grys bruin enword soms verwar met die Kaapse arend uil. Het geel oë wat bietjie gebol is. Klein voete. Kom gewoonlik voor in pare in 'n wye habitat.

Breëkoparend, Polemaetus bellicosus.
Hoogte: 78-83cm
Baie algemeen in Suid-Afrika. Is groot gebou met lang bene. Bene is heeltemal toe onder vere. Die onderkant van die bors is gespikkel. Jag terwyl hulle vlieg of wag op 'n paal.

Reptiele
Bloukopkoggelmander, Acanthocercus atricollis
Lengte: 60-170
Is medium tot groot. Die kop is prominent groot en blou van kleur. Het klein ogies met ooglede wat kan beweeg. Het klein dorsale skubbe wat styf sit. Het langbene met skerp toonnaels om te klim. Stert is langer as die lyf. Smelt saam met die omgewing. Die vrou lê eiers van 5-18 in 'n gat.

Kaapse kobra, Naja nivea
Lengte: 1.2-1.4m
Die Kaapse kobra is die gevaarlikste slang spesie in die Suider kaap. Is medium grote met 'n dun lyf. Die giftande is relatief kort en kan nie beweeg nie. Die gif is dodelik. Hulle kleur varieer van liggeel tot swart. Hulle sal liewers vlug voor hulle sal konfronteer. Die eiers word gelê in groepe van 8-20.

Suider-Afrika luislang, Python natalensis
Lengte: max 5m
Gewig 60kg
Die luislang is die grootste slang spesie in die Suider-Afrika streek. Is baie sterk en het 'n driehoekige kop. Daar is 'n driehoekige merk op die voorkop. In hulle neus sit daar drie warmte sensors. Die liggaam patroon is gewoonlik donker bruin met grys bruin spatsels. Daar word 30-60 eiers op 'n slag gelê en word grootliks bepaal deur die toestand van die wyfie.

Ongewerweldes
Koningin pers-punt skoenlapper, Colotis regina
Vlerkspan 45-60mm
Die voorste vlerke se punte het pers kleur met 'n swart agtergrond by die mannetjie. Die vroutjie het gewone pers punte wat swart strepe oor het. Al twee geslagte het 'n pienk onderkant.

Glinsterende juweel kewer, Acmaedera viridaenea
Lengte:13mm
Vroulike een se kleur is metaal-groen to pers en die mannetjie is groenerig-bruin met 'n koper skynsel en swart bene. Hulle eet die blomme van die Acacia gedurende die warmste tyd van die dag, hulle hang dan by die blomme rond.

Spoeg gogga, Ptyelus grossus
Vlerkspan 30-35mm
Is relatief groot. Het grys vlerke wat 2 groot oranje en roomkleur merke op het. Die sap wat onder die huilboom lê drup uit hulle liggaam.

Kruie/Gras
Langbeensteekgras, Aristida meridionalis
Hoogte:1000 -1800mm
Die gras is meerjarig en groei gewoonlik dig. Hulle kolomme is onvertak, glinster pers by die nodes. Word gebruik vir handbesems en mandjievleg. Blomtyd is van November to Mei

Ikagras,Centropodia glauca
Hoogte: 200-850mm.
Is meerjarige verharde gras wat 'n struik-agtige groeivorm het. Is indikators van goeie veld kondisies. Die blare is blou-groen en relatief kort. Blomtyd is September tot Mei.

Blouboesmangras, Stipagrostis hirtigluma
Hoogte: kolomme van 300-800mm.
Die gras is meerjarig of enkeljarig wat harder is. Die blare is gewoonlik opgerol en styf, gekonsentreerd rondom die basis. Is gewoonlik hard en voorsien min blaar materiaal. Blomtyd is Februarie tot Julie.